Alle
voëls is deur my studeerkamer venster geneem met ons canon digitale kamera op
12x zoom. Kamera was meeste van die tyd op 'n driepoot. So 'n voerplek is 'n
oneindige bron van plesier asook 'n ideale plek om voëls afte neem. Frieda
Prinsloo Aug 2006 |