Home Up Modelwerk Fotografie Komposisie Driepoot se gebruik Beligting Voerplek vir voels Fotos druk Gesiggie op blaar Foto sagmaak Ongemaklike fotos

 

Up

 

Maart maand en herfs begin.  Wat kan ons met die mooi herfsblare maak?

Benodighede:

1) Adobe photoshop program of soortgelyk
2)  Foto van 'n mooi herfsblaar
3)  Mooi gesigfoto van iemand


Maak blaar en gesig fotos oop kies Polylasso tool of soortgelyk om gesig mee uit te sny


Gesiggie uitgesny (select)


Gebruik Copy funksie om selection te copy


Gaan na blaar foto en gebruik Paste funksie om gesiggie op te plaas..


Kies layer tool en regs kliek op foto en kies dan Layer 1


Nou wil jy die gesiggie kleiner maak kies Edit dan Transform dan Scale


Kliek bo op Maintain aspect ratio dan plaas muis op een hoek en trek kleiner in


Kies weer layer opsie en aanvaar nuwe layer grootte...


Kies weer Layer 1...


Kies dan bo Layer dan Layer style dan Blending options om gesiggie meer deursigtig the maak..

 


Trek Opacity laer vanaf 100% tot jy die verlangde effek kry....


Nou moet jy die Layer merge met die agtergrond vir jou finale foto kies Layer dan Merge down


Gebruik dan safe as funksie dan jpeg formaat en naam om finale foto te safe

Hierdie demo is baie rof gedoen ook baie suksesvol met figuur studie en ander romantiese fotos!

Jan en Frieda Prinsloo

Model:  Wian Prinsloo.