Stap 1   Maak foto in photoshop oop                                   Terug na tuisblad

s1

 

Stap 2  kies Layer Duplicate layer

s2

 

Stap 3 Op nuwe layer kies Filter dan Blur dan Gaussian Blur om layer sag te maak
s3
Stap 4 Op Gaussian Blur stel sommer onder by pixels hoog om kwaai te blur.

s4
Stap 5 Gaan dan na Layer Style en kies Blending Options
s5

Stap 6 By Blending Options kies Opacty en skuif slider terug tot die foto  bevredigend lyk vir jou.
s7

Stap 7 Indien jy die foto net wou sag maak gaan nou na Layer dan na Merge Down om al die layers een te maak

s8

Stap 8 Gaan dan na File dan na Save As

s9

Stap 9 Gebruik Save as om nuwe foto op jou rekenaar te save maak seker dat Format in JPEG Formaat is
s10

 

of van stap 6 af as ‘n wit overlay wil insit gaan na stap 6 en skep nog ‘n nuwe New Fill Layer

 

s11
kies dan wit en maak die nuwe layer wit
s12

gaan dan weer na Layer Style Blending options
s13

By Blending Options kies Opacty en skuif slider terug tot die foto  bevredigend lyk vir jou.

614
doen dan stap 7 om te merge en stap 8 om te safe

Baie mooi en romanties.  Foto geneem deur Frieda vd Walt van Kaapstad

Geniet

Frieda en Jan