Home Fotos Klublede Lidmaatskap aansoek Artikels Fotografiese Klasse Briewe van lede Skakels Watter kamera? Fotografiese hulp Adverteer

 

Vrae en antwoorde

 

Briewe van lede

Stuur asb indien u 'n bydrae wil lewer.  Vertel ons van jouself en jou stokperdjie.  Deel jou ondervinding.

Julie 2010

Goeie nuus ontvang van een van ons lede en ook baie gewilde beoordelaar Jacques Engelbrecht!  

 

Hier is so paar van Divan se eerste fotos.
Dit gaan baie goed met hom en hy hou ons lekker wakker. Maar ek gee glad nie om nie dit is sy vooreg.


Groete Divan Esna en Jacques

 

Baie geluk aan julle twee dis regtig 'n pragtige seuntjie!