|
|
Waar kan ek gratis raad of hulp met my fotografie kry?
Verkry meer besonderhede van persone op klub ledelys wat aan almal gestuur word. Dankie aan persone wat hulp aanbied. Hier is 'n uitstekende webtuiste wat julle alles van digitale kameras vertel (jammer dis net in engels) http://www.digital-cameras-help.com/photography.html Vir die van julle wat 'n uitstekende Foto Edit program wil aankoop en nie Adobe Photoshop (R6000+) kan bekostig nie kyk na Ulead PhotoImpact 12. Uitstekende pakket met goeie waarde vir geld! Hiermee kan jy ook maklik raampies vir jou fotos maak! Prys? By Incredible connection of Makro kan jy dit vir R499 koop! Het self een in die Kaap gekoop alhoewel ons Photoshop 7 gebruik. |