|
|
|
|
FOTOGRAFIESE KURSUS
Daar is baie mense wat graag wil klas loop in fotografie maar geen plek het op hulle tuisdorp daarvoor nie. Wat nou gemaak? Frieda van der Walt van Gemini solutions van Mosselbaai gee al jare opleiding in fotografie maar bied ook haar eie unieke kursus op DVD of cd aan. Die oefeninge word per e-mail aangestuur na haar. Les 1 -Digitale Terminologie Lewendige video van 'n studio troue fotosessie in die dvd ingesluit Kontak haar by sel 0828989747 of by E-mail kliek hier Julle kan ook haar web tuistes besoek by http://www.geminisolutions.co.za/ of http://www.geminimodels.co.za Probeer gerus uitstekend aangebied! |